WAT Woord van die Week: ronkedoor

Argieffoto (Foto: NBCNews)

Argieffoto (Foto: NBCNews)

Woord:
ronkedoor (ongewoon)

Betekenis:
1 Olifantbul wat uit ‘n trop verstoot is, of wat alleen hou.
2 Manlike persoon wat asosiaal of afsydig is.

Waar kom dit vandaan?
Uit Portugees roncador “snorker”)

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.