Die akteurs van die nuwe fliek, French Toast, wat die afgelope naweek op die grootskerm begin het, het onlangs by die gelyknamige koffiekafee in Hartbeespoort meegeding om te kyk wie die beste Franse roosterbrood kan maak.
Heléne Lombaard, Deon Lotz, Lika Berning, Thierry Ballarin en Willemien Rust het hul plek agter die stoof ingeneem terwyl Linda Korsten en Tommy Dickson oftewel “Chef Vaatjie” die beoordeling gedoen het.
Maroela Media het ʼn draai daar gaan maak om te sien wie die beste Franse roosterbrood kan maak.
Mense- Gedink dit is nou die ideale plek vir goedkoop ordentlike ligte etetjie, net totdat ek met groot teleurstelling in hul kombuis instap. Die mense werk nie eers met handskoene nie. Die kombuis is in n toetale wanorde en regtig vuil. Vliee oral. Ag nee man, regtig teleur gesteld
Gina….ek dink jou kommentaar getuig van doelbewuste optrede om die mense skade te berokken……hartseer………ek is seker dat die eienaar en bestuurders die probleem gehandteer het en dit korrek om nie hul goeie naam rn besigheid skade te berokken nie.
Dit lyk darem nou vir my na iets heel interants om telees en sien