[Foto’s] Visuele Kunssafari bied verskeidenheid van kuns

Aardklop het gister afgeskop met ʼn Visuele Kunssafari wat ʼn verskeidenheid van kuns ten toon gestel het. Feesgangers is aan verskeie kunsmediums blootgestel en kon selfs deelneem aan ’n interaktiewe kunswerk, genaamd “Hands on”, met Liberty Battson.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.