ʼn 78-jarige man van Swakopmund in Namibië is Vrydag wreedaardig in sy huis vermoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Namib Times"
Bekende Namibiër boet met lewe om gesin te beskerm
Hans-Jörg Möller, ʼn bekende vlieënier en sakeman in Namibië se toerismebedryf, het met sy lewe geboet om sy gesin tydens ʼn aanval by hul huis in Walvisbaai te beskerm.