Alles vir Vrydag 23 September 2011

23 September 2011

Het jy geweet?
Volgende, soos aanstaande, kan soms verwarrend wees (anders as eerskomende): Volgende Woensdag kan beteken “eerskomende Woensdag” of “die Woensdag van die week wat volg” as die spreker bv. op ʼn Maandag of Dinsdag praat.