ʼn Voormalige offisier in die Lugmag-intelligensiediens sal Maandag in die Nelspruit landdroshof verskyn nadat ʼn wapenarsenaal op sy plaas gevind is.
Lees meerAlles vir Saterdag 12 November 2011
Tiger Brands ontken dat brood giftig is vir witmense
Een van Suid-Afrika se grootste voedselvervaardigers, Tiger Brands, het bewerings ontken dat daar gif in sy brood is wat glo bedoel is om witmense siek te maak.
Tafelberg gekies as wêreld natuurwonder
Tafelberg is as een van die wêreld se sewe natuurwonders gekies volgens ʼn internasionale peiling.
12 November 2011
“Laat dit aan ander oor om jou te prys, moet dit nie self doen nie; laat dit uit ‘n ander se mond kom, nie uit…
AfriForum Afrikaanse musiekfees
AfriForum skop sy ‘Red ons monument’-veldtog af met ‘n gratis musiekfees by die Voortrekkermonument in Pretoria.
Basta!-liriekskryfkompetisie – Stem nou vir jóú gunsteling!
Hierdie kompetisie is gesluit: Kom stem vir jou gunsteling!
Kenskets
‘n Kenskets is ‘n beskrywing, omskrywing na die vernaamste besonderhede; karakteristiek; kensketsing. In werkwoordvorm kan jy n kenskets van iemand of iets gee, in hooftrekke…