Die 22-jarige Melinda Bam is Sondagaand tydens ʼn glansgeleentheid in Sun City as die nuwe Mej. SA gekroon.
Lees meerAlles vir Sondag 11 Desember 2011
Mandela se kleinseun gaan glo aangekla word
Oud-president Nelson Mandela se kleinseun, Zondwa, gaan na verwagting strafregtelik aangekla word nadat hy glo verlede week nie opgedaag het vir ʼn ondersoek by die meester van die hooggeregshof in Pretoria nie.
Zuma woordvoerder wou glo ANC-geheime blootlê
President Jacob Zuma se woordvoerder, Mac Maharaj, en laasgenoemde se vrou was glo bereid om ANC-geheime te ontbloot om vervolging vry te spring.
SA vrou tereggestel in China
ʼn Suid-Afrikaanse vrou sal na verwagting Maandag in China tereggestel word nadat sy skuldig bevind is daaraan dat sy dwelms in die land ingesmokkel het.
Sê nou
‘n Gedig deur AG Visser – “Sê nou”.