Daar is “niks fout” met oud-president Nelson Mandela nie en hy is in die hospitaal opgeneem om ʼn laparoskopie te ondergaan, het die minister van verdediging, Lindiwe Sisulu, Sondag gesê.
Lees meerAlles vir Sondag 26 Februarie 2012
Mulder verdedig uitsprake oor grond
Die leier van die Vryheidsfront Plus, dr Pieter Mulder, het sy omstrede uitlatings oor grond verdedig.
Shabangu R50 miljoen aangebied “om weg te stap”
Die sakeman Roux Shabangu beweer dat die voormalige minister van openbare werke, Geoff Doidge, hom R50 miljoen aangebied het om weg te stap van die polisie se omstrede huurskandaal van R500 miljoen.
Ses dood, nege beseer in gru-ongeluk buite Polokwane
Ses mense is dood en nege ander beseer nadat ʼn bakkie Saterdag omgeslaan het op die N1 buite Polokwane.
26 Februarie
In Ps 56 vertel Dawid dat die dinge vir hom te veel geword het. As hy maar kon, sou hy soos ‘n voël wou wegvlieg…