Die tropiese storm, Irina, wat na verwagting die naweek die noordkus van KwaZulu-Natal sal tref, sal nie so erg wees as wat aanvanklik verwag is nie, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) gesê.
Lees meerAlles vir Sondag 4 Maart 2012
ANC soek nuwe Grondwet
Die ANC oorweeg drastiese veranderings aan die Grondwet, soos om weg te doen met die “sonsondergang-klousules” en die magte van die Reserwebank en dié van provinsies te wysig.
Man sterf by Jhb-vakansieoord
ʼn Man is dood nadat hy Saterdag van ʼn waterval by ʼn vakansieoord in Roodepoort gespring het.
“Verjaarsdagverkragter” weer in hegtenis geneem
Die sogenaamde “verjaarsdagverkragter” wat “per ongeluk” vrygelaat is terwyl hy verhoorafwagtend was op ʼn rits aanklagte wat verband hou met die verkragting van 12 vroue, is Sondagoggend weer in hegtenis geneem.
4 Maart
“Wat ons vaders ons (oor God) vertel het, sal ons vir ons kinders nie verswyg nie… so sal hulle dan op God vertrou… en gehoorsaam…
Padda in die keel?
Taaltoffie kyk na die herkoms van die uitdrukking “‘n padda in die keel hê”