Die jong orangoetang strek sy hand deur die hok, vryf met sy kneukels oor die iPad en trek kleurstrepe oor die skerm met sy gunsteling toepa.
Lees meerAlles vir Vrydag 6 April 2012
Polisiebeampte gevang met onwettige sigarette
Die bevelvoerder van ʼn polisiestasie is in Swartruggens, naby Rustenburg, in hegtenis geneem vir die besit van onwettige sigarette ter waarde van R135 000.
Prokureur van Gauteng ry glo te vinnig kerk toe
ʼn Prokureur is Vrydag in hegtenis geneem nadat hy die spoedgrens op die Mabopane-snelweg, noord van Pretoria, oortree het.
Van Riebeeck se aankoms – Vandag 360 jaar later
Voor 1994 het 6 April as Stigtingsdag bekend gestaan. Dit was die herdenkingsdag van die aankoms van Jan van Riebeeck aan die Kaap, om ‘n verversingspos te stig.
Porsche 911-ontwerper sterf
Ferdinand Alexander Porsche, die ontwerper van die oorspronklike weergawe van die ikoniese 911 sportsmotor, is Donderdag in Salzburg, Oostenryk oorlede. Hy was 76 jaar oud.
Botsing op N3 eis twee lewens
ʼn Botsing tussen ʼn motor en ʼn vragmotor Vrydagoggend op die N3 naby Camperdown het daartoe gelei dat die helfte van ’n gesin uitgewis is
27 beseer in busongeluk in Limpopo
Minstens 27 mense is beseer nadat ʼn bus Vrydagoggend op die N1 buite Polokwane omgeslaan het.
Pta-vrou se verdwyning dalk dwelmverwant
ʼn Vrou van Pretoria wat sedert einde verlede maand vermis is, se verdwyning hou moontlik met dwelmgebruik verband.
ʼn Paasoordenking: Waarom so baie soldate?
Vanuit ons tradisionele perspektief kan ʼn mens dalk die idee hê dat Jesus in Getsemane ʼn verwese en magtelose figuur was. Tog is dit duidelik dat die Joodse en Romeinse owerheid geen kans wou vat toe hulle Hom in hegtenis wou neem nie.