Nuus SA-nuusPolisiebeamptes van ‘moordbende’ vandag in hof Nico Strydom · 23 Augustus 2012 Geen kommentaarTwaalf polisiebeamptes sal vandag in die Durban landdroshof verskyn op aanklag van moord en rampokkery.