Drie mense is dood nadat twee voertuie Saterdag in Gauteng reg van voor teen mekaar gebots het.
Lees meerAlles vir Saterdag 8 September 2012
Amor Vittone soek interdik teen Joost van der Westhuizen
Amor Vittone, Joost van der Westhuizen se vervreemde vrou, gaan glo ʼn interdik ten hom aanvra.
WWF bekommerd oor skaliegas-besluit
Die Wêreldnatuurlewefonds (WWF) het sy kommer uitgespreek oor die kabinetsbesluit om die moratorium op hidroliese breking, bekend as ‘fracking,’ op te hef om vir skaliegas in die Karoo te prospekteer.
Lekker Curriebeker-aksie lê voor
Maak seker dat daar genoeg peuselhappies, biltong en bier is… en sterkte met die stryd om die afstandbeheerder.
Paralimpiese Spele: SA kry nog drie medaljes, Natalie du Toit groet
“Wat ‘n emosionele dag. Opwindende en hartseer. My swem loopbaan is verby, maar die lesse wat geleer is sal nooit vergeet word nie.” – Natalie du Toit
Vier sterf in ongeluk
Vier mense is Vrydagaand in ʼn gru-ongeluk tussen twee bakkies in die Vrystaat dood.