Dirk Hermann se artikel: “Woolworths: dis nié billik” en Sam Ngumene se artikel: “Alle rasse werk hier en só gaan dit bly”.
Alles vir Dinsdag 11 September 2012
‘Ek wil hemel toe gaan’ sê vrou aan aanvallers
ʼn Bejaarde vrou van Cullinan het aan haar aanvaller gesê haar laaste wens is om hemel toe te gaan terwyl sy in ʼn kas toegesluit was en haar huis aan die brand gesteek is, het die hooggeregshof in Pretoria Maandag gehoor.