Oscar Pistorius se familie sê hulle is ‘geruk’ deur die moordtoneelfoto’s wat aan die media uitgelek het.
Alles vir Maandag 3 Junie 2013
Sewe sterf in Pta-ongeluk
Sewe mense is dood en nege mense is beseer na ʼn ongeluk Sondagaand op die N14-suid net voor die Jeanlaan-afrit in Pretoria.