Teks: Mt. 11: 30: “My juk is sag en my las is lig.” Die woord wat uit die grondtaal met “sag” vertaal word, kan ook…
Alles vir Vrydag 28 Junie 2013
Verkoolde geraamte in veld gevind
ʼn Vrou wat in ʼn bos by Bokfontein naby Brits in Noordwes hout versamel het, was geskok toe sy op ʼn verkoolde geraamte in die veld afgekom het.
Oscar begin weer oefen
Oscar Pistorius het weer begin oefen maar bly gefokus op die hofsaak wat nog voorlê, het sy familie Donderdag in ʼn verklaring gesê.
Vrou van R1 m. se juwele beroof
ʼn Vrou van Kimberley in die Noord-Kaap is van juweliersware ter waarde van R1 miljoen en ʼn onbekende bedrag geld beroof.