ʼn Ligte vliegtuig moes Sondagmiddag ʼn noodlanding op die N1-suid tussen Mokopane (Potgietersrus) en Polokwane (Pietersburg) in Limpopo doen.
Lees meerAlles vir Sondag 15 September 2013
SA sakeman glo in Pakistan ontvoer
ʼn Sakeman en voorsitter van die ANC in Meyerton is glo vroeër die week in Pakistan ontvoer.
Anni Dewani se dood glo ʼn ‘ongeluk’
Die wittebrood-moordverdagte Shrien Dewani kan moontlik vrygespreek word nadat ʼn nuwe ondersoek glo bevind het dat sy vrou, Anni, per ongeluk geskiet is.
20 beseer na kerkvloer meegee
Twintig mense is Sondag beseer nadat ʼn gedeelte van ʼn kerk se vloer in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal meegegee het.
Gesin brand in hut dood
ʼn Gesin van vier is Sondagoggend dood nadat hulle plakkershut in Stormsrivier in die Oos-Kaap afgebrand het.
Solidariteit wil Loftus volmaak teen ‘ras-tellende’ aksie
Die vakbond Solidariteit het Saterdag tydens die wedstryd tussen die Blou Bulle en die Westelike Provinsie plakkate met die woorde “Stop kwotas” vertoon.
Khulubuse Zuma verloor glo miljoene in goudtransaksie
Khulubuse Zuma en sy sakevennoot, Sikhumbuzo Shamase, het glo miljoene rande spandeer aan ʼn besoek aan Conakry, hoofstad van Guinee, om R50 miljoen se goudstawe te gaan haal wat toe al die tyd vervals was.
SA kunstenaar in hof oor haan aan geslagsdeel
Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Steven Cohen sal op 16 Desember op aanklagte van openbare onsedelikheid in ʼn hof in Parys, Frankryk verskyn.
ANC-LP gestraf na hy DA ‘poue’ noem
Christian Martin, ANC-LP in die Oos-Kaap, is onder meer met ʼn maand se salaris beboet nadat hy na die DA as “poue” verwys het.
Premier spandeer glo R50 000 op kitskos
Sylvia Lucas, premier van die Noord-Kaap, het in die eerste tien weke in haar amp glo meer as R50 000 se kitskos op haar amptelike kredietkaart gekoop, berig die Sunday Times.
Agt sterf in Mpuma-ongelukke
Agt mense is Saterdag in drie afsonderlike ongelukke in Mpumalanga dood.
Winkeleienaar doodgeskiet
ʼn Winkeleienaar is Saterdag tydens ʼn rooftog in Boksburg aan die Oos-Rand doodgeskiet.
Gedagte vir die dag: Hoe om ‘n positiewe reaksie te kry
Filemon 1:20 Ja, broer, in die Naam van die Here, bewys my hierdie guns. Maak my hart bly, soos ‘n broer in Christus. Tydens ‘n…