Twee werknemers van ʼn Impala Platinum (Implats)-myn in Rustenburg word vermis ná ʼn grondstorting Dinsdagoggend.
Alles vir Woensdag 18 Mei 2016
Gedagte vir die dag: Ons hoop op vreugde
Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop op die heerlikheid wat God vir ons bestem het. (Romeine 5:2)