ʼn Wolkekrabber in Durban se middestad het Woensdagaand in ligte laaie gestaan.
Alles vir Donderdag 29 Desember 2016
Beskerm só jou hondekinders teen klappers
Nuwejaarsvieringe is binnekort op pad en hoewel dit gewoonlik ʼn heerlike kuier is, is dit vir die diere nie altyd so aangenaam nie, veral as klappers deel van die partytjie raak. Thea Opperman, ʼn vrywilliger by die Dierebeskermingsvereniging (DBV) deel nuttige wenke oor hoe om diere, maar veral honde, veilig te hou.
Nuuskommentaar: Nuusoorsig 2016 Deel 4
Gewoonlik behels ’n nuusoorsig in ’n nuuskommentaar dat ’n inligtingswaardering vir ou laas van belangrike nuusgebeure gemaak word. Vandag wyk ons van hierdie beginsel af en kyk kortliks na ’n aantal nuusgebeure van die jaar.
[Resep] Vinnige kersie-en-sitrus-limonade
Bederf jou kuiergaste dié somer met hierdie maklike limonade resep: dis vinnig en heerlik!
Man in hof ná hy glo polisiekaptein aanval
Karel Johannes Rossouw het Woensdag in die Polokwane-landdroshof verskyn op aanklag dat hy ʼn polisiekaptein vroeër die week aangeval het.
Aktrise Debbie Reynolds sterf dag ná haar dogter
Die Amerikaanse aktrise Debbie Reynolds is Woensdag in die ouderdom van 84 oorlede, een dag ná haar dogter, Carrie Fisher.
Gedagte vir die dag: God skep nuut
Daar kom ’n tyd, sê die Here, dat Ek die goeie belofte sal nakom … Ek [sal] vir Dawid ’n wettige afstammeling gebore laat word en hy sal in die land reg laat geskied en reg doen … Jerusalem sal onbesorg woon en genoem word: Die Here verskaf reg aan ons. (Jeremia 33:14-16b)