“Twee nasionale koerante het gesê dat sommige publikasies waarskynlik dié gerug sal publiseer, ondanks ons bevestiging van die teendeel.”
Alles vir Sondag 20 Augustus 2017
Gedagte vir die dag: Ek is die opstanding
Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterf hy ook. Elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterf nie. Glo jy dit, Marta?” (Johannes 11:25, 26)