Daar trap die Engelse rugbyafrigter, Eddie Jones, toe in sy eie strik.
Alles vir Sondag 25 Februarie 2018
Kerk wat Ngcobo-aanvallers ‘huisves’ glo gesluit
“Daar is geen kerk daar nie, net satanisme, hulle bid vir niks en word gehipnotiseer.” Dié kerk was glo voorheen in die nuus toe owerhede ontdek het dat kinders onwettig daar aangehou en van skoolonderrig weerhou is.
Gedagte vir die dag: Jesus alleen
Toe sê Jesus vir die twaalf: “Wil júlle nie weggaan nie?” Simon Petrus het Hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons weggaan? U het die woorde wat ewige lewe gee.” (Johannes 6:67-68)