Jaco Wolmarans
Bloedbroers. ʼn Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera, die veteraan met ʼn duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protégé.
En toe is die oorlog verby. Of is dit?
Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar na ʼn duister operasie … nou moordend terug?
Oor die outeur
Jaco Wolmarans is ʼn vryskut-videovervaardiger, -fotograaf en -kopieskrywer. Hy woon in Milnerton.
Uitgewer: Tafelberg
Prys: R280,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke