Boek: Handskoenpop-badboeke

Die handskoenpop-badboeke het helderkleurige illustrasies en sorg vir hope pret in die bad. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig. Dit het holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word en raak temas soos teenoorgesteldes, kleure, syfers en geluide aan.

Genre: Bababoeke
Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R110,00*

*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Lapa Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.