Lazelle Cronjé
Na ‘n vinnige groet is die drie vriende daar weg en voel Ruan skielik vrees in sy keel opstoot. Vir ‘n oomblik wonder hy waarin hy homself begeef het. Hy móet net sy pa help, op hierdie stadium van die geveg sien hy nie ‘n ander opsie nie. Ruan kan sy oë nie glo nie, maar wie…hoe…?
Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R159.00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek hier: www.booksdirectsa.com