Taalgebruik: Te kus en te keur

Argieffoto (Foto: 9355/Pixabay)

Uitdrukking:
Te kus en te keur

Betekenis:
Volop, net wat jy verkies; so veel as jy wil hê: Daar was kos te kus en te keur

Het jy geweet?
Te kies en te keur is vroeër as foutief beskou maar word tans toenemend gehoor en geskryf as die voorkeurvorm in versorgde taalgebruik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.