Uitdrukking: hoor-hoor skree

Argieffoto

Uitdrukking:
hoor-hoor skree

Betekenis:
geskree as teken van steun of saamstem

Waar kom dit vandaan?
Uit die Britse parlement: in die 18de eeu as sametrekking van hear him, hear him!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae