Betekenis:
‘n Skurk/ Die gespuis
Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands geërf, maar die oorsprong daarvan is onseker met verskeie moontlikhede, soos Persies-Turks sjurmur, Albanees Sjirimiri en andere, wat almal iets soos “verward, deurmekaarspul” beteken.