Uitdrukking: Ons is kiets

Argieffoto (Foto: Pezibear, Pixabay)

Uitdrukking:
Ons is kiets

Betekenis:
Ons is niks aan mekaar verskuldig nie

Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands kiet wees, oorspronklik uit Frans quitte, maar die Afrikaanse vorm kiets (met slot-s) staan waarskynlik onder invloed van Engels to be quits

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.