Uitdrukking: Oor die kole haal

Argieffoto (Foto: Ashish_Choudhary, Pixabay)

Uitdrukking:
Oor die kole haal

Betekenis:
Iemand berispe

Waar kom dit vandaan?
Die oorsprong is ʼn ou strafgebruik uit die Middeleeue toe ʼn persoon sy onskuld moes bewys deur kaalvoet oor gloeiende kole te loop. As hy gebrand het, was hy skuldig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Ella van Tonder ·

Ek dink die mens is van nature n baie wrede persoon …. en is dit nog . Die samelewng het verander en het geleidelik die wreedhede veroordeel maar die mens self het maar n dun lagie vernis oor wat baie gou afgeskuur kan word…… ons beleef dit daagliks oor die hele wêreld. Ek is darem bly ek leef nou en nie in daardie tyd nie.
Baie dankie, ek geniet julle webdlad.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.