Uitdrukking: Ou koeie uit die sloot grawe

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Ou koeie uit die sloot grawe

Betekenis:
Pynlike herinneringe opdiep

Waar kom dit vandaan?
In Nederlands word ou verdrinkte koeie uit die grag gehaal – dit het dus iets onsmaakvols aangedui.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae