Uitdrukking: Werk dat jy die kromme note haal

Uitdrukking:
Werk dat jy die kromme note haal.

Betekenis:
Baie hard werk.

Waar kom dit vandaan?
Uit Kaatsheuvel in Nederland kom een moontlike verklaring. As ‘n blaasorkes besonder fortissimo sou blaas, dan word gesê dat hulle die reguit afstrepie van byvoorbeeld die agtste noot krom blaas. Figuurlik gesproke beteken dit dus om iets met inspanning te doen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.