Ek moes eerder (“vroeër”) gekom het; ek het eerder (“liewer”) vroeër gekom.
Eerder en liewer word nie saam met die werkwoord verkies gebruik nie: Ek het verkies om vroeër te kom [NIE: eerder/liewewr verkies], of Ek wou eerder vroeër as later kom, of ek wou vroeër eerder as later kom.
Hierdie brokkie is gepubliseer in die boek: Skryf Afrikaans van A tot Z
Uitgewer: Pharos
Prys: R425-00*
* Prys onderhewig aan verandering
Die volgende woord het ek self op n stadium genruik tot ek vas gestel het wat dit volgens die HAT beteken. sommige mense kom ek agter gebruik die woord amper a sort van bekragtiging van die woord “fantasties”, dit is die woord “Fantasmagories”. Wat volgens die HAT te doen het met “oproep van geeste” .