Woord:
op pad
Betekenis:
onderweg
Let wel:
Dit is altyd “op pad”. “Oppad” is altyd ‘n spelfout. Ons spel dit dieselfde as “op reis” of “op vakansie” of “op kantoor”.
Bron: Taaltameletjies (Facebook)
Woord:
op pad
Betekenis:
onderweg
Let wel:
Dit is altyd “op pad”. “Oppad” is altyd ‘n spelfout. Ons spel dit dieselfde as “op reis” of “op vakansie” of “op kantoor”.
Bron: Taaltameletjies (Facebook)
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Julle bedoel seker “MET vakansie”?