30 Julie 2011

Woord:
Lapsus
Betekenis:
Vergissing, fout: Lapsus linguae, verspreking.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Gertjie Christie ·

Letterkunde lê my ook na aan die hart . Langenhoofen was in alle opsigte ‘n vader vir politiek,kultuur,letterkunde en opvoeding vir ons gees en siel vir die Afrikaner Volk. ‘n Slagspreuk van hom wat my motiveer om ‘n beter lewe te probeer ly is: “Moenie bekommerd wees oor jou aardse goed wat jy nie eendag kan saam neem nie maar wees bekommerd oor jou siel wat jy nie kan agterlaat nie!”

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.