Woord: piekfyn

Argieffoto. (Foto: White77/Pixabay)

Woord:
piekfyn

Betekenis:
“Piekfyn”, die intensiewe vorm van fyn, beteken “besonder goed, keurig”.

Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands piekfyn (1873) uit gewestelike Duits piekfyn. Die eerste lid van die samestelling, ʼn formele woord met die betekenis “voortreflik” en verwant aan puik, is deur die tweede lid versterk.

Bronne: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA), Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.