Uitdrukking:
Skobbejak
Betekenis:
‘n Skurk
Waar kom dit vandaan?
Schobben in Middelnederlands het “skuur, jeuk” en ook, as schabben, “vuil” beteken. Die -jak-deel kom moontlik uit die Slawiese tale. ‘n Skobbejak was moontlik iemand met luise wat uit die klere geskud moes word en wat moes steel om aan die lewe te bly.
Ek weet van n hele klomp Skobbejakke…..
Mens vind hulle almal in SA se Parlement….
Of wat sê ek???