Woord van die week: turksvy

Argieffoto (Foto: miguelibars, Pixabay)

Argieffoto (Foto: miguelibars, Pixabay)

Woord:
(‘n) turksvy

Betekenis:
‘n Probleem

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van die dorinkies van die turksvy wat dit pynlik maak om te hanteer: Hanteer jy liewer hierdie turksvy, jy is meer diplomaties as ek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Aileen ·

Sjoe mooi foto! Nou mis ek my oupa wat my turksvye skoonmaak vir my!

Johan 2 ·

kan ons dalk meer agtergrond kry oor woorde soos uit watter taal kom dit oorspronklik? Dankie v die insetsel :)

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.