Video: ‘Ek sal baklei vir jóú taalregte!’ – Mmusi Maimane

DA-leier, Mmusi Maimane, glo in ʼn land soos Suid-Afrika, met ‘n kaleidoskoop kulture, sal ons sterker wees deur saam te staan en te baklei vir mekaar se regte. “Die DA glo in Een Suid-Afrika vir Almal, nié in Een Taal vir Almal nie.”

Mmusi praat Zoeloe, Afrikaans, Xhosa, Setswana, Engels, Sesotho en Sepedi. Maar, soos die DA, is hy verbind tot die beskerming van álle taalregte.

Klik hier as die video nie direk in jou webblaaier wil speel nie.

Hierdie plasing is deur ʼn onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Toetentaal

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae