Mens sou die godsdienstige landskap van ons Afrikaanse wêreld uit baie verskillende hoeke kon ontleed. In so ‘n ontleding sou jy ook versigtig moet wees om nie aanspraak te maak daarop dat jy namens alle Afrikaners praat nie, en nog minder dat wat jy sê beperk is tot Afrikaners.
Lees meerAlles deur die skrywer Jaco Kruger
Geloof, Godsdiens en ons Afrikaners