Die SA Weermag, Louis Bothma ingesluit, het die oorlog gewen. Die politici, en dit sluit die huidige regering in, het die vrede verloor.
Lees meerAlles deur die skrywer Marius Oelschig
Ons was daar – maar nie by Cuito nie.
[Toespraak van generaal-majoor Marius (Mo) Oelschig, SAW (afg.) tydens die bekendstelling van die boek Ons was daar, saamgestel deur generaal Jannie Geldenhuys, uitgegee deur Kraal Uitgewers.]