Mens se salarisse tussen Desember en Januarie voel gewoonlik of dit ses maande lank moet hou. Is jy bietjie platsak maar jy moet reeds met ʼn opwindende geskenk vorendag kom?
Dan het ons Koöperasie vir jou net die antwoord!
Ons het allerhande geskenkidees van so min as R99 – kom loer nou in by ons aanlyn geskenkwinkel, Die Koöperasie!
- Maroela se ‘Aptyt’-resepteboek is beskikbaar in ons Koöperasie vir slegs R99-00
- Blikbekers in Die Koöperasie kos slegs R180-00 vir ‘n stel van ses
- Alles wat jy nodig het om ‘n melktertmeester te word – vir slegs R250-00
- Afrikaners is plesierig-T-hemp in Maroela se Koöperasie vir slegs R299-00
- Beursie van egte leer vir slegs R380-00
- Blikkantienkoffiestel in Die Koöperasie vir slegs R400-00
Koop jou geskenke hier: