Lentedag-piekniek! ʼn Glimlag in elke beker koffie

Blikbekers uit die Koöperasie

Dol oor boeretroos? Dan het ons die perfekte stel bekers vir jou en jou gesin!

Maroela Media se Boeretroos-blikbekerreeks is spesiaal ontwerp vir diegene wat ʼn passie het vir ʼn goeie beker, regte egte boeretroos. Daar is boonop grappige slagspreuke op elkeen van dié bekers sodat jy met jou liefde vir boeretroos kan spog.

  • “Ek drink nie boeretroos om wakker te word nie – ek word wakker om boeretroos te drink.”
  • “ʼn Gaap is ʼn stil kreet vir boeretroos.”

Dié Boeretroos-blikbekers bestaan uit ʼn stel van ses tradisionele wit blikbekers met emalje-afronding. Dit is dus perfek vir ʼn lekker lentedag-piekniek of ʼn gesprekspunt by julle volgende braai.

Dit is die perfekte geskenk vir elke koffiepot!

Klik hier om jou eie stel unieke bekers te koop vir slegs R250-00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.