Caroline Wöstmann is die eerste Suid-Afrikaanse vrou sedert 1998 wat die Comrades-marathon gewen het, asook die eerste Suid-Afrikaanse vrou wat die Twee Oseane-wedloop in 14 jaar kon wen.
Hierdie podsending is saamgestel in samewerking met Radio Pretoria.