30 September 2011

‎1 Korintiërs 13 praat van wat die “allerbeste” en die “grootste” in die lewe is! Dit is die LIEFDE.

Die liefde is geduldig en vriendelik. Dit is nie afgunstig, grootpratetig, verwaand, liggeraak en selfsugtig nie. Dit hou nie boek van die kwaad nie. Dit vergaan nooit. Dit bedek alles, glo alles, verdra alles. Dit is groter as geloof en hoop. Daarsonder is ons “niks.” Kies die “allerbeste” en leef vandag die liede!

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.