Die departement van energie het aangekondig dat die kleinhandelprys van brandstof volgende week met 36 en 37c per liter sal styg.
Lees meerAlles vir Vrydag 30 September 2011
Springbokke klop Samoa vir plek in kwarteindronde
Die Springbokke het Samoa in hul Groep D-wedstryd by die North Harbour-stadion in Auckland met 13-5 geklop om deur te dring na die kwarteindronde van die wêreldbeker.
Vrou wat deur taxi gesleep is se toestand steeds kritiek
Die Johannesburgse advokaat wat deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, is steeds in ʼn kritieke maar stabiele toestand in die hospitaal.
Roux moet glo voor Bulle se dissiplinêre komitee verskyn
Bees Roux sal na verwagting Maandag voor die Blou Bulle se dissiplinêre komitee verskyn, berig EWN.
Twee skoolseuns kritiek na motor hulle tref
Twee skoolseuns is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat hulle Donderdagmiddag in Centurion deur ʼn motor raakgery is.
Erfenisdag vir Afrikaners en Suid-Afrikaners
Met Erfenisdag op 24 September* is dit nodig om te kyk of ons wel een Suid-Afrikaanse erfenis het en of ek die dag ook as…
30 September 2011
Het jy geweet?
Jouself is Anglisisties
30 September 2011
1 Korintiërs 13 praat van wat die “allerbeste” en die “grootste” in die lewe is! Dit is die LIEFDE. Die liefde is geduldig en vriendelik….