4 Julie 2011

Die reënboog sal in die wolke wees, en wanneer Ek dit sien, sal Ek dink aan die ewige verbond tussen My en al die lewende wesens op die aarde.” Genesis 8:16

“Die reënboog… wanneer Ek dit sien, sal Ek dink aan die ewige verbond tussen My en al die lewende wesens op die aarde.” Vandag steeds herinner elke reënboog nie net vir God nie, maar ook vir jou dat Hy vandag vir jou omgee. Dit is ‘n simbool van God se liefde! God wil met jou vandag ook ‘n reënboog pad stap! Laat Hom toe om dit te doen. (Lees Gen 8:1-9:18)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.