God is vir ons ’n toevlug en beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. (Psalm 46:2)
Wat ook al gebeur, wat ook al verkeerd gaan: God is steeds by jou; jy sal nooit alleen staan.
Dank God vandag vir sy nabyheid.

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Dankie Jesus dat ek kan weet U sal my en my gesin nooit Los nie!
Ek beaam – Amen! Dankie Jesus…