ToekomsVenster: Die sterrekykers en die skaapwagters


skaapwagters-en-engele

Foto: Markwoodward.org

Die sterrekykers, wetenskaplikes van die dag, volg die ster as teken en aankondiging van ʼn belangrike gebeurtenis tot by die krip in Bethlehem. Daar vind hulle die Christuskind toegedraai en bring aan Hom hulde en geskenke, goud, wierook en mirre, wat op sigself profeties getuig oor hierdie besondere seuntjie. Die skaapwagters, eenvoudige landbewoners, luister na ʼn uitvoering van hemelse korale terwyl die engele die baba Jesus besing.

Arm én ryk, vernaam én gewoon word getuies van hierdie buitengewone gebeurtenis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.