Wenners: Hulde aan Theuns in Kaapstad gebring

Vyf gelukkige lesers het elkeen ʼn dubbelkaartjie in die algemene staan-area (general standing area) van die Theuns Jordaan-huldeblykkonsert by die DHL Stadion in Groenpunt, Kaapstad, gewen.

Die kompetisie het op 22 September gesluit.

Baie geluk aan Marga de Bod, Yvette van Straaten, Johan Myburgh, Annamarie Hugo en Hester van Schalkwyk.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.