Soorte resepte:

Resep: Warmsjokolade-melkkoffie (‘latte’)

Warmsjokolade-melkkoffie. (Foto: Douwe Egberts/verskaf)

Vier Internasionale Sjokoladedag met dié uitsonderlike warmsjokolade-en-koffiemengsel.

Bestanddele

  • 4 k Douwe Egberts Pure Indulgence-koffie, klaar aangemaak
  • 2 e sjokoladestroop
  • 1 k melk
  • 2 e suiker
  • 1 t vanieljegeursel
  • room

Metode

  1. Meng die 4 koppies koffie met die melk en sjokoladestroop in ʼn pan oor laag tot medium hitte.
  2. Voeg die suiker en vanieljegeursel by.
  3. Roer vir 5 minute of totdat dit behoorlik warm is.
  4. Gooi die koffie in bekers en bedek met room.

Bron: Douwe Egberts

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.