Gewrigspyn word erger sonder beskerming

(Foto verskaf deur Flexofend)

Gewrigspyn en styfheid is ʼn veel groter probleem as wat die meeste mense dink. Dis nie net die simptome wat jy beleef wat jou aandag nodig het nie. Indien jy van tyd tot tyd sukkel met gewrigspyne, is jy heel waarskynlik een van 12 miljoen Suid-Afrikaners wat reeds sukkel met osteoartritis.

Hier is drie feite oor osteoartritis:

  • ongeneeslike siekte
  • die toestand vererger jaarliks
  • dit kan lei tot chroniese onbeweeglikheid. 

FlexofendTM beskerm jou gewrigte soos volg:

  • verminder die biomerkers verantwoordelik vir chroniese inflammasie
  • beskerm kraakbeen teen verdere afbreking
  • beskerm die totale gewrig teen verdere skade en beenmisvorming

FlexofendTM laat mens beter voel en verskaf aanvoelbare gewrigspyn en verminder die gevoel van styfheid.

(Foto verskaf deur Flexofend)

FlexofendTM is die enigste gesondheidsaanvulling vir gewrigte, waar bogenoemde beskerming en aanvoelbaarheid klinies bewys is, en deur 16 gepubliseerde studies ondersteun word. 

Die aktiewe bestanddeel in FlexofendTM is 500 mg NEM® (eierdop-membraan) wat ʼn natuurlike samestelling van bioaktiewe molekules bevat en sinergisties saamwerk om al jou gewrigte te beskerm.

(Foto verskaf deur Flexofend)

FlexofendTM is ʼn bekroonde produk wat toekennings inpalm as gevolg van die uitstekende aanvoelbaarheid en beskerming wat klinies bewys kan word.

Begin vandag nog om jouself te beskerm met een FlexofendTM-kapsule per dag. 

Waar is FlexofendTM beskikbaar?

Gewrigsbeskerming is die sleutel tot langtermyn gewrigsgesondheid.

  • Eiendomsnaam en doseervorm: Flexofend-kapsules. Samestelling: Elke kapsule bevat 500 mg NEM® (eierdop-membraan). Farmakologiese klassifikasie: D34.13 Ander (Komplementêre medikasie: gesondheid-aanvulling) Naam en besigheidsadres van die aansoeker:Azariah Pharmaceuticals (Pty) Ltd. Maatskappyregistrasienommer: 2018/312646/07 Adres: Pretoria, Gauteng : +27 61 192 2377. Verdere inligting en verwysings op versoek beskikbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.